Marina van Zyl
Voorkoms
Marina van Zyl (gebore 1982) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika, waar sy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig. Sy het in Burgersdorp in die Oos-Kaap grootgeword.[1]
Politieke loopbaan
[wysig | wysig bron]In Augustus 2022 het sy in die Parlement by die Komitee oor Basiese Onderwys aangesluit.[2][3]
Op 21 April 2023 het Van Zyl Adjunkskaduminister van Basiese Onderwys in die Skadukabinet van John Steenhuisen geword.[4] Van Zyl is in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 vir 'n volle termyn in die Nasionale Vergadering verkies.[5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Capa, Siyamtanda (13 Augustus 2022). "Former councillor to drive small town issues in parliament". IOL.
- ↑ Ndenze, Babalo. "DA switches up its parliamentary caucus, appoints Gwarube as new chief whip". ewn.co.za (in Engels). Besoek op 18 Augustus 2022.
- ↑ "DA demotes Natasha Mazonne and announces Siviwe Gwarube as its new Chief Whip". SABC News - Breaking news, special reports, world, business, sport coverage of all South African current events. Africa's news leader. (in Engels). 18 Augustus 2022. Besoek op 18 Augustus 2022.
- ↑ "Mathew Cuthbert replaces Gwen Ngwenya as DA's head of policy". SowetanLIVE (in Engels). Besoek op 21 April 2023.
- ↑ "The 400 MPs elected to the National Assembly - IEC - DOCUMENTS | Politicsweb". www.politicsweb.co.za (in Engels). Besoek op 10 Julie 2024.