Nqabayomzi Kwankwa
Voorkoms
Nqabayomzi Kwankwa | |
Kwankwa in 2023 | |
Adjunkpresident van die United Democratic Movement
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 3 Desember 2016 | |
President | Bantu Holomisa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Khanyisile Litchfield-Tshabalala |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 6 Augustus 2013 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 23 Augustus 1980 |
Politieke party | United Democratic Movement |
Nqabayomzi Lawrence Saziso Kwankwa (gebore 23 Augustus 1983) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die United Democratic Movement. Hy is die party se adjunkpresident en hoofsweep in die parlement.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gqirana, Thulani (31 Mei 2016). "UDM MP Nqabayomzi Kwankwa, from rubbish tip to Parliament" (in Engels). News24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2020. Besoek op 7 Junie 2020.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Mr Nqabayomzi Lawrence Saziso Kwankwa. People's Assembly.