2000
Voorkoms
2000 |
◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1995 | 1996 | 1997 | 1998 | 1999 | ◄ 2000 ► | 2001 | 2002 | 2003 | 2004 | 2005 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:2000 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Internasionale Ruimtestasie bo Nieu-Seeland | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 2000 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 13 Mei – 'n Vuurwerkfabriek in die Enschedese wyk van Roombeek ontplof en 23 mense sterf.
- 13 Junie – Kim Dae Jung van Suid-Korea en Kim Jong-Il van Noord-Korea ontmoet.
- 26 Junie – Bangladesj word 'n volle lid van die Internasionale Krieketraad (IKR).
- 7 Julie – Kenia, Tanzanië en Uganda (her)stig die Oos-Afrikaanse Gemeenskap.
- 25 Julie – Air France-vlug 4590 se Concordestraler stort neer kort nadat dit in Parys opstyg – met 113 sterftes.
- 12 Augustus – Die Russiese kernduikboot, Koersk, sink in die Barentssee – 118 seemanne sterf.
- 16 Augustus – Die heropgeboude Christus-die-Verlosser-katedraal word plegtig ingewy in Moskou.
- 3 September – Pous Pius IX word salig verklaar.
- 15 September–1 Oktober – Die 27ste Olimpiese Somerspele word in Sydney, Australië, aangebied.
- 3–15 Oktober – Die 2de Kampioenetrofee word in Kenia aangebied en deur Nieu-Seeland gewen.
- 18–29 Oktober – Die elfde Paralimpiese Somerspele word in Sydney, Australië, aangebied.
- 2 November – Die eerste bemanning gaan aanboord van die Internasionale Ruimtestasie.
- 14 Desember – Wladimir Poetin, die eerste Russiese president om Kuba te besoek sedert die ineenstorting van die Sowjetunie, hou samesprekings met president Fidel Castro.
- 16 Desember – NASA kondig aan dat Ganumedes, 'n maan van Jupiter, 'n oseaan het onder sy ysige oppervlakte.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 16 Januarie – Nadine de Klerk, Suid-Afrikaanse vrouekrieketspeler.
- 5 Februarie – Esme Creed-Miles, Engelse aktrise.
- 23 Februarie – Femke Bol, Nederlandse atleet in 400 m en 400 m hekkies
- 23 Maart – Jaden Hendrikse, Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
- 11 Mei – Yuki Tsunoda, Japannese Formule Een-renjaer
- 30 Julie – Jannine Weigel, Duits-Thaise sangeres, aktrise en model.
- 18 Desember – Korapat Kirdpan, Thaise akteur.
- 31 Desember – Logan Sargeant, Amerikaanse Formule Eenrenjaer.
- Amerikaanse akteurs/aktrises in 2000 gebore
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 4 Januarie – Alfred Bohrmann, 'n Duitse sterrekundige (* 1904).
- 7 Januarie – Bob McFadden, Amerikaanse akteur (* 1923).
- 19 Januarie – Hedy Lamarr, Amerikaanse aktrise en uitvinder (* 1914).
- 24 Januarie – Frank Waring, Suid-Afrikaanse politikus (* 1908).
- 19 Februarie – Friedensreich Hundertwasser, Oostenrykse skilder, grafikus en omgewingsaktivis (* 1928).
- 22 Februarie – Paula Styger, Suid-Afrikaanse aktrise (* 1913).
- 24 Maart – Bles Bridges, Suid-Afrikaanse sanger (* 1947).
- 10 April – Peter Jones, Britse akteur (* 1920).
- 10 April – Larry Linville, Amerikaanse akteur (* 1939).
- 22 April – Margaret Singana, Suid-Afrikaanse sangeres (* 1838).
- 10 Mei – Roy Dryburgh, Suid-Afrika se agt-en-twintgste Springbokkaptein (* 1929).
- 14 Mei – Keizō Obuchi, Eerste Minister van Japan (* 1937).
- 21 Mei – Barbara Cartland, Britse skryfster (* 1901).
- 21 Mei – Sir John Gielgud, Britse akteur (* 1904).
- 15 Junie – Gawie Cillié, Suid-Afrikaanse komponis (* 1916).
- 1 Julie – Walter Matthau, Amerikaanse filmakteur (* 1920).
- 29 Julie – Kobie Coetsee, Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister (* 1931).
- 5 Augustus – Alec Guinness, Engelse akteur (* 1914).
- 7 Augustus – Tolla van der Merwe, Suid-Afrikaanse storieverteller en komediant (* 1943).
- 8 Augustus – Jaap Marais, leier van die Afrikanernasionalisties gesinde Herstigte Nasionale Party (* 1922).
- 12 Augustus – Loretta Young, Amerikaanse aktrise (* 1913).
- 19 Augustus – Harry Oppenheimer, Suid-Afrikaanse mynmagnaat (* 1908).
- 14 September – Tini Vorster, voormalige presidentsvrou van Suid-Afrika (* 1917).
- 28 September – Pierre Trudeau, Kanadese politikus en premier (* 1919).
- 6 Oktober – Anna Rothmann, 'n Afrikaanse skrywer en die dogter van M.E.R. (* 1904).
- 15 Oktober – Cor Dirks, skoolhoof en Afrikaanse skrywer (* 1911).
- 12 November – Christo Coetzee, Suid-Afrikaanse skilder (* 24 Maart 1929).