Jacob Bertrand
Voorkoms
Jacob Bertrand | |
Geboorte | 6 Maart 2000 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jacob Bertrand (gebore 6 Maart 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente ParaNorman (2012), Rise of the Guardians (2012), This Means War (2012), en Ready Player One (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: ParaNorman
- 2012: Rise of the Guardians
- 2012: This Means War
- 2018: Ready Player One
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Bubble Guppies
- 2011: Homeschooled
- 2011: Om Nom Stories
- 2012: Marvin Marvin
- 2014: Kirby Buckets
- 2014: Quiet on the Set
- 2018: Cobra Kai
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Jinxed
- 2014: Neckpee Island
- 2016: The Swap
Video's
[wysig | wysig bron]- 2010: The Burying Beetle
- 2013: Tom and Jerry's Giant Adventure