Laura Ann Kesling
Voorkoms
Laura Ann Kesling | |
Geboorte | 25 Februarie 2000 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Laura Ann Kesling (gebore 25 Februarie 2000) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bedtime Stories (2008) en Wiener Dog Nationals (2013), en in die televisiereekse How I Met Your Mother (2005) en The Middle (2009).