Paralimpiese Somerspele 2000
XIe Paralimpiese Somerspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Paralimpiese Somerspele 2000 (Engels: 2000 Summer Paralympics) is tussen 18 en 29 Oktober 2000 in Sydney, Australië, aangebied. Tydens die geleentheid het 3 879 atlete uit 104 nasies aan 550 items in 19 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die elfde Paralimpiese Somerspele wat aangebied is en die eerste in die Suidelike Halfrond.
Die Suid-Afrikaanse span behaal 'n dertiende plek met 38 medaljes (dertien goud, twaalf silwer en dertien brons) en verbeter agt wêreldrekords.
Die Olimpiese Somerspele 2000 is tussen 15 September en 1 Oktober in Sydney gehou.
Sporte
[wysig | wysig bron]19 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
- 7-per-kant sokker (1)
- Atletiek (234)
- Bankdruk (20)
- Basketbal ID (1)
- Boccia (5)
- Boogskiet (7)
- Doelbal (2)
- Fietsry (27)
- Judo (7)
- Rolstoelbasketbal (2)
- Rolstoelrugby (1)
- Rolstoelskerm (15)
- Rolstoeltennis (4)
- Ruitersport (9)
- Seil (2)
- Sitvlugbal (2)
- Skyfskiet (12)
- Swem (169)
- Tafeltennis (30)
Deelnemende nasies
[wysig | wysig bron]Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:
- Algerië (8)
- Angola (1)
- Argentinië
- Armenië
- Australië (285)
- Azerbeidjan
- Bahrein
- Barbados
- België
- Benin (1)
- Bermuda
- Bosnië en Herzegowina
- Brasilië
- Bulgarye
- Burkina Faso
- Chili
- Chinees Taipei
- Colombia
- Costa Rica
- Denemarke
- Duitsland
- Ecuador
- Egipte
- El Salvador
- Estland (10)
- Faroëreilande (2)
- Fidji (4)
- Filippyne (2)
- Finland
- Frankryk
- Griekeland
- Honduras
- Hongarye (42)
- Hongkong
- Ierland (39)
- Indië (4)
- Indonesië (5)
- Irak (5)
- Iran (40)
- Israel
- Italië
- Ivoorkus
- Jamaika
- Japan (151)
- Joego-Slawië (6)
- Jordanië (7)
- Kambodja
- Kanada (166)
- Kasakstan (2)
- Katar (3)
- Kenia
- Kirgisië (2)
- Koeweit (26)
- Kroasië
- Kuba
- Laos (2)
- Letland (5)
- Lesotho
- Libanon
- Libië (17)
- Litaue
- Macau
- Madagaskar (1)
- Maleisië
- Mali (1)
- Marokko (4)
- Masedonië
- Mauritanië (2)
- Meksiko
- Moldowa (6)
- Mongolië (2)
- Nederland (102)
- Nieu-Seeland
- Nigerië
- Noorweë (39)
- Oekraïne
- Oman (3)
- Onafhanklike atlete (2)
- Oostenryk
- Pakistan
- Palestynse Owerheid (2)
- Panama
- Papoea-Nieu-Guinee (3)
- Peru
- Pole (113)
- Portugal (52)
- Puerto Rico
- Roemenië (1)
- Rusland (89)
- Rwanda
- Samoa (1)
- Saoedi-Arabië (4)
- Sierra Leone
- Singapoer (3)
- Siprus (4)
- Sirië (4)
- Slowakye (46)
- Slowenië (17)
- Spanje
- Sri Lanka (3)
- Suid-Afrika
- Suid-Korea (89)
- Swede
- Switserland (54)
- Thailand (41)
- Tonga (1)
- Tsjeggië
- Tunisië
- Turkmenistan (3)
- Turkye (1)
- Uganda (1)
- Uruguay
- Vanuatu (2)
- Venezuela
- Verenigde Arabiese Emirate (14)
- Verenigde Koninkryk (215)
- Verenigde State
- Viëtnam (2)
- Volksrepubliek China (87)
- Belarus
- Ysland
- Zambië (2)
- Zimbabwe
Aantal medaljes
[wysig | wysig bron]Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Australië (AUS) | 285 | 63 | 39 | 47 | 149 |
2 | Verenigde Koninkryk (GBR) | 215 | 41 | 43 | 47 | 131 |
3 | Kanada (CAN) | 166 | 38 | 33 | 25 | 96 |
4 | Spanje (ESP) | – | 38 | 30 | 38 | 106 |
5 | Verenigde State (USA) | – | 36 | 39 | 34 | 109 |
6 | Volksrepubliek China (CHN) | 87 | 34 | 22 | 17 | 73 |
7 | Frankryk (FRA) | – | 30 | 28 | 28 | 86 |
8 | Pole (POL) | 113 | 19 | 22 | 12 | 53 |
9 | Suid-Korea (KOR) | 89 | 18 | 7 | 7 | 32 |
10 | Duitsland (GER) | – | 16 | 41 | 38 | 95 |
11 | Tsjeggië (CZE) | – | 15 | 15 | 13 | 43 |
12 | Japan (JPN) | 151 | 13 | 17 | 11 | 41 |
13 | Suid-Afrika (RSA) | – | 13 | 12 | 13 | 38 |
14 | Rusland (RUS) | 89 | 12 | 11 | 12 | 35 |
15 | Nederland (NED) | 102 | 12 | 9 | 9 | 30 |
16 | Iran (IRI) | 40 | 12 | 4 | 7 | 23 |
17 | Meksiko (MEX) | – | 10 | 12 | 12 | 34 |
18 | Italië (ITA) | – | 9 | 8 | 10 | 27 |
19 | Denemarke (DEN) | – | 8 | 8 | 14 | 30 |
20 | Switserland (SUI) | 54 | 8 | 4 | 8 | 20 |
21 | Hongkong (HKG) | – | 8 | 3 | 7 | 18 |
22 | Nigerië (NGR) | – | 7 | 1 | 5 | 13 |
23 | Egipte (EGY) | – | 6 | 12 | 10 | 28 |
24 | Brasilië (BRA) | – | 6 | 10 | 6 | 22 |
25 | Nieu-Seeland (NZL) | – | 6 | 8 | 4 | 18 |
26 | Portugal (POR) | 52 | 6 | 5 | 4 | 15 |
27 | Tunisië (TUN) | – | 6 | 4 | 1 | 11 |
28 | Belarus (BLR) | – | 5 | 8 | 10 | 23 |
29 | Swede (SWE) | – | 5 | 6 | 10 | 21 |
30 | Thailand (THA) | 41 | 5 | 4 | 2 | 11 |
31 | Ierland (IRL) | 39 | 5 | 3 | 1 | 9 |
32 | Hongarye (HUN) | 42 | 4 | 5 | 14 | 23 |
33 | Griekeland (GRE) | – | 4 | 4 | 3 | 11 |
34 | Kuba (CUB) | – | 4 | 2 | 2 | 8 |
35 | Oekraïne (UKR) | – | 3 | 20 | 14 | 37 |
36 | Slowakye (SVK) | 46 | 3 | 5 | 5 | 13 |
37 | Israel (ISR) | – | 3 | 2 | 1 | 6 |
38 | Algerië (ALG) | 8 | 3 | 0 | 0 | 3 |
39 | Oostenryk (AUT) | – | 2 | 7 | 6 | 15 |
40 | Noorweë (NOR) | 39 | 2 | 6 | 7 | 15 |
41 | Ysland (ISL) | – | 2 | 0 | 2 | 4 |
42 | België (BEL) | – | 1 | 4 | 4 | 9 |
43 | Finland (FIN) | – | 1 | 3 | 6 | 10 |
44 | Republiek China (TPE) | – | 1 | 2 | 4 | 7 |
45 | Estland (EST) | 10 | 1 | 1 | 3 | 5 |
46 | Kenia (KEN) | – | 1 | 1 | 2 | 4 |
47 | Peru (PER) | – | 1 | 1 | 0 | 2 |
48 | Ivoorkus (CIV) | – | 1 | 0 | 1 | 2 |
49 | Bulgarye (BUL) | – | 1 | 0 | 0 | 1 |
Jordanië (JOR) | – | 1 | 0 | 0 | 1 | |
Zimbabwe (ZIM) | – | 1 | 0 | 0 | 1 | |
52 | Faroëreilande (FRO) | – | 0 | 3 | 1 | 4 |
Verenigde Arabiese Emirate (UAE) | 14 | 0 | 3 | 1 | 4 | |
54 | Argentinië (ARG) | – | 0 | 2 | 3 | 5 |
55 | Slowenië (SLO) | – | 0 | 2 | 2 | 4 |
56 | Litaue (LTU) | – | 0 | 2 | 1 | 3 |
57 | Koeweit (KUW) | 26 | 0 | 1 | 4 | 5 |
58 | Bahrein (BRN) | – | 0 | 1 | 1 | 2 |
Panama (PAN) | – | 0 | 1 | 1 | 2 | |
60 | Azerbeidjan (AZE) | – | 0 | 1 | 0 | 1 |
Bosnië en Herzegowina (BIH) | – | 0 | 1 | 0 | 1 | |
Joego-Slawië (YUG) | 6 | 0 | 1 | 0 | 1 | |
63 | Letland (LAT) | 5 | 0 | 0 | 3 | 3 |
64 | Libië (LBA) | 17 | 0 | 0 | 1 | 1 |
Palestynse Owerheid (PLE) | 2 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Filippyne (PHI) | 2 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Puerto Rico (PUR) | – | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Venezuela (VEN) | – | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Totaal (68 NPKs) | – | 550 | 549 | 558 | 1657 |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Paralimpiese Somerspele 2000.
- (en) Sydney 2000 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.