Esme Creed-Miles
Voorkoms
Esme Creed-Miles | |
Geboorte | 5 Februarie 2000 |
---|---|
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Esme Creed-Miles (gebore 5 Februarie 2000) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mister Lonely (2007), Dark River (2017), en Pond Life (2017), en in die televisiereeks Hanna.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: Mister Lonely
- 2017: Dark River
- 2017: Pond Life
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2019: Hanna