Sanskrit
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Sanskrit | — |
- (taal) ’n Klassieke taal van Indië; ’n liturgiese taal van Hindoeïsme, Boeddhisme, Sikhisme en Djainisme; een van die 23 amptelike tale van Indië. ’n Indo-Iraanse en dus Indo-Europese taal.
- ISO 639-1: sa
- ISO 639-2: san
- ISO 639-3: san
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Sanskrit.