Thai
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Thai | — |
- IFA: [tai], [tais]
- (taal) ’n Tai-Kadai-taal wat deur sowat 20 miljoen mense in Thailand gepraat word; die amptelike taal van Thailand.
- ISO 639-1: th
- ISO 639-2: tha
- ISO 639-3: tha
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Thai | Thais |
- ’n Inwoner van Thailand.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Thai.