vertaling
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vertaling | vertalings, vertalinge |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vertalinkie | vertalinkies |
- ver•ta•ling
- فِرْتَالِڠْ , meervoud: فِرْتَالِڠِی , فِرْتَالِڠْسْ
- firtáling, fertáling; meervoud: firtálings, firtálinge; fertálings, fertálinge
- 1. Handeling, proses van te vertaal.
- 2. Dit wat vertaal is.
- 3. Geskrif wat vertaal is.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vertaling.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | vertaling | vertalingen |
Verouderde vorme | ||
Genitief | vertaling | vertalingen |
Datief | vertaling | vertalingen |
- IPA:
- Nederlands: [v̊ərˈtaːlɪŋ], meervoud: [v̊ərˈtaːlɪŋə(n)]
- Belgies: [v̊əʀˈtaːlɪŋ], meervoud: [v̊əʀˈtaːlɪŋə(n)]