Gaan na inhoud

Teloegoe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  Teloegoe     —  
Te•loe•goe
(taal) 'n Drawidiese taal met ongeveer 70 miljoen sprekers in Indië; die amptelike taal van Andhra Pradesh, 'n deelstaat daarvan.

    Taalkodes

ISO 639-1: te
ISO 639-2(B): tel
ISO/DIS 639-3: tel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Telugu(en)
Nederlands: Telugu(nl)