Estnies
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Estnies | Estniese |
- IPA: [ˈestnis], attributief: [ˈestnisə]
- اَِسْتْنِیسْ , attributief: اَِسْتْنِیسِی
- Van, betreffende die Este; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Estland.
Vertalings: Estnies | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Estnies | — |
- (taal) 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 1,1 miljoen sprekers; die amptelike taal van Estland.
- ISO 639-1: et
- ISO/DIS 639-3: est
- SIL: EST
Vertalings: Estnies | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Estnies.