Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bekend sedert Middelnederlands (1240) as betekenisse , 'n afleiding van die werkwoord beteken (en) met die agtervoegsel -nisse . Die werkwoord self is uit Oudnederlands (10e eeu) bekend as beteikneda (geskryf as beceignedo ). [ 1]
be•te•ke•nis
Hulp:IPA : [bəˈtiə̯kənəs ]
, meervoud : [bəˈtiə̯kənəsə ]
بِتَِيكِنِسْ , meervoud : بِتَِیكِنِسِی
betékenis, meervoud : betékenisse
Begrip, sin, inhoud.
Bedoeling, strekking.
Belangrikheid, belang, gewig.
Hierdie woord se betekenis is nie duidelik nie.
Watter betekenis hou hierdie dokument [...]] egter in vir meisies en vroue van verskeie gemeenskappe van Namibië?
Dis 'n klein gebaar met groot betekenis .
betekenisleer , betekenisvol
Nederlands:
Hulp:IPA : [bə.ˈte.kə.nɪs ]
mv.
Hulp:IPA : [bə.ˈte.kə.nɪ.sə(n) ]
Belgies: [bəˈteːkənɪs ], meervoud : [bəˈteːkənɪsə(n) ]
Betekenis
«Wat voor betekenissen heeft dit woord?»
Watter betekenisse het hierdie woord?
XAVIEUFO06/05=DECOOLGOOL0803PATE08:00SUAGNOTKIAS09CELLF
Ind.combraeraura