ân Aftree-annuïteit is ân belegging wat gemaak word met die oog op aftrede van die belegger. ân Voordeel van die belegging is dat jy nie belasting daarop hoef te betaal nie en in Suid-Afrika kan jy tot 15% van jou inkomste voor belasting daarin plaas. Jy betaal ook nie kapitaal belasting op daardie groei nie. Om meer oor die beleggings uit te vind, insluitend die voordele wat dit inhou in ân boede
{{#tags}}- {{label}}
{{/tags}}