Gaan na inhoud

Outonome oblaste van Rusland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Russiese Federasie is opgedeel in 85 federale deelgebiede, waarvan 1 die status van outonome oblast het: die Joodse Outonome Oblast.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Autonomous oblasts of Russia