Cherson-oblast
Voorkoms
Cherson-oblast Херсонська область | ||||
Die ligging van Cherson-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne (de jure) Rusland (de facto) | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Cherson | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 1 126 000 | |||
Volgorde | 22ste | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 28 461km² | |||
Volgorde | 7de | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïns | |||
Webtuiste | www.oda.kherson.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Cherson-oblast (Oekraïens: Херсонська область) is 'n oblast in suidelike Oekraïne. Cherson is die hoofstad en met 330 duisend inwoners, ook die grootste stad. Die oblast grens aan die Krim in die suide. Die Dnjepr-rivier vloei deur die provinsie. Sedert die Russiese inval in Oekraïne in 2022 is dit deels deur Rusland beset en op 30 September 2022 in weerwil van internasionale reg geannekseer.[1]
Demografie
[wysig | wysig bron]- Tale (2001-sensus): Oekraïens (73,2%), Russies (24,9%), Armeens (0,3%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (82,0%), Russe (14,1%), Belarusse (0,7%).
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "With 143 Votes in Favour, 5 Against, General Assembly Adopts Resolution Condemning Russian Federation's Annexation of Four Eastern Ukraine Regions". Verenigde Nasies. 12 Oktober 2022. Besoek op 23 Junie 2023.
Deelgebiede van Oekraïne | |||||||
|