ISO 3166-1
Voorkoms
ISO 3166-1 is die eerste deel van die ISO 3166 standaard wat aan alle lande van die wêreld unieke driesyfer-, drieletter- en tweeletterlandkodes gee.
Die derde kolom (twee letters) word ook gebruik as top-vlak domeine op die Internet — met uitsondering van die Verenigde Koninkryke, waar .UK op top-vlak gebruik word, en die Verenigde State, waar vernaamlik .COM, .NET, .ORG, .GOV, .INT en .MIL gebruik word.
Landkodes mag nie met taalkodes volgens ISO 639 verwar word nie. So is 'be' die taallode vir Wit-Russies, maar gee die landkode vir België. Daarom word aanbeveel dat ISO 3166-landkodes in hoofletters geskryf word en die ISO 639-taalkodes in kleinletters.
- AD Andorra
- AE Verenigde Arabiese Emirate
- AF Afghanistan
- AG Antigua en Barbuda
- AI Anguilla
- AL Albanië
- AM Armenië
- AN Nederlands-Antille
- AO Angola
- AQ Antarktika
- AR Argentinië
- AS Amerikaans-Samoa
- AT Oostenryk
- AU Australië
- AW Aruba
- AZ Azerbeidjan
- BA Bosnië-Herzegowina
- BB Barbados
- BD Bangladesj
- BE België
- BF Burkina Faso
- BG Bulgarye
- BH Bahrein
- BI Burundi
- BJ Benin
- BM Bermuda
- BN Broenei
- BO Bolivia
- BR Brasilië
- BS Bahamas
- BT Bhoetan
- BV Bouvet-eiland
- BW Botswana
- BY Belarus
- BZ Belize
- CA Kanada
- CC Cocos (Keeling) Eilande
- CF Sentraal-Afrikaanse Republiek
- CG Kongo
- CI Ivoorkus
- CK Cookeilande
- CL Chili
- CM Kameroen
- CN China
- CO Colombia
- CR Costa Rica
- CU Kuba
- CV Kaap Verde
- CX Kerseiland
- CY Ciprus
- CZ Tsjeggië
- DE Duitsland
- DJ Djiboeti
- DK Denemarke
- DM Dominika
- DO Dominikaanse Republiek
- DZ Algerië
- EC Ecuador
- EE Estland
- EG Egipte
- EH Wes-Sahara
- ER Eritrea
- ES Spanje
- ET Ethiopië
- FI Finland
- FJ Fidji
- FK Falklandeilande
- FM Mikronesië
- FO Faroëreilande
- FR Frankryk
- GA Gaboen
- GB Groot-Brittanje
- GD Grenada
- GE Georgië
- GF Frans-Guyana
- GG Guernsey
- GH Ghana
- GI Gibraltar
- GL Groenland
- GM Gambië
- GN Guinee
- GP Guadeloupe
- GQ Ekwatoriaal-Guinee
- GR Griekeland
- GS Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande
- GT Guatemala
- GU Guam
- GW Guinee-Bissau
- GY Guyana
- HK Hongkong
- HM Heard- en McDonaldeilande
- HN Honduras
- HR Kroasië
- HT Haïti
- HU Hongarye
- CH Switserland
- ID Indonesië
- IE Ierland
- IL Israel
- IM Man (eiland)
- IN Indië
- IO Britse Indiese Oseaan Gebied
- IQ Irak
- IR Iran
- IS Ysland
- IT Italië
- JE Jersey
- JM Jamaika
- JO Jordanië
- JP Japan
- KE Kenia
- KG Kirgisië
- KH Kambodja
- KI Kiribati
- KM Comore
- KN Sint Kitts en Nevis
- KP Noord-Korea
- KR Suid-Korea
- KW Koeweit
- KY Kaaimanseilande
- KZ Kazakstan
- LA Laos
- LB Libanon
- LC Sint Lucia
- LI Liechtenstein
- LK Sri Lanka
- LR Liberië
- LS Lesotho
- LT Litaue
- LU Luxemburg
- LV Letland
- LY Libië
- MA Marokko
- MC Monaco
- MD Moldawië
- ME Montenegro
- MG Madagaskar
- MH Marshalleilande
- MK Macedonië
- ML Mali
- MM Mianmar
- MN Mongolië
- MO Makau
- MP Noordmarianaeilande
- MQ Martinique
- MR Mauritanië
- MS Montserrat
- MT Malta
- MU Mauritius
- MV Maldive-eilande
- MW Malawi
- MX Meksiko
- MY Maleisië
- MZ Mosambiek
- NA Namibië
- NC Nieu-Kaledonië
- NE Niger
- NF Norfolk-eiland
- NG Nigerië
- NI Nicaragua
- NL Nederland
- NO Noorweë
- NP Nepal
- NR Nauru
- NU Niue
- NZ Nieu-Seeland
- OM Oman
- PA Panama
- PE Peru
- PF Frans-Polinesië
- PG Papoea-Nieu-Guinee
- PH Filippyne
- PK Pakistan
- PL Pole
- PM Sint-Pierre en Miquelon
- PN Pitcairneilande
- PR Puerto Rico
- PT Portugal
- PW Palau
- PY Paraguay
- QA Katar
- RE Réunion
- RO Roemenië
- RS Serwië
- RU Rusland
- RW Rwanda
- SA Saoedi-Arabië
- SB Solomoneilande
- SC Seychelle
- SD Soedan
- SE Swede
- SG Singapoer
- SH Sint Helena
- SI Slowenië
- SJ Svalbard
- SK Slowakye
- SL Sierra Leone
- SM San Marino
- SN Senegal
- SO Somalië
- SR Suriname
- SS Suid-Soedan
- ST Sao Tomé en Principe
- SV Salvador
- SY Sirië
- SZ Swaziland
- TC Turks- en Caicoseilande
- TD Tsjad
- TF Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede
- TG Togo
- TH Thailand
- TJ Tadjikistan
- TK Tokelau
- TL Oos-Timor
- TM Turkmenistan
- TN Tunisië
- TO Tonga
- TR Turkye
- TT Trinidad en Tobago
- TV Tuvalu
- TW Taiwan
- TZ Tanzanië
- UA Oekraïne
- UG Uganda
- UM Klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika
- US Verenigde State van Amerika
- UY Uruguay
- UZ Oesbekistan
- VA Vatikaanstad
- VC Sint Vincent en die Grenadines
- VE Venezuela
- VG Brits-Maagde-eilande
- VI Amerikaanse Maagde-eilande
- VN Viëtnam
- VU Vanuatu
- WF Wallis en Futuna
- WS Wes-Samoa
- YE Jemen
- YT Mayotte
- ZA Suid-Afrika
- ZM Zambië
- ZW Zimbabwe
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- ISO 3166/MA webwerf Geargiveer 23 September 2004 op Wayback Machine