Pitcairneilande
Voorkoms
| |||||
Volkslied: Come Ye Blessed We from Pitcairn Islands[1] Koninklike volkslied: God Save the King (Engels vir: "God beskerm die koning") | |||||
Hoofstad | Adamstown | ||||
Grootste stad | Adamstown | ||||
Amptelike tale | Engels | ||||
Regering | Parlementêre demokrasie binne ’n grondwetlike monargie Charles III Iona Thomas Nicholas Kennedy Charlene Warren-Peu James Cleverly | ||||
Onafhanklikheid | 15 Januarie 1790 30 November 1838 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
47 km2 18,1 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2021-skatting - 2010-sensus - Digtheid |
47[2] (laaste) 45 1 / km2 (240ste) 2,6 / myl2 | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2005-skatting NZ$217 000[3] | ||||
Geldeenheid | Nieu-Seelandse dollar (NZD )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
(UTC-8) nie toegepas nie (UTC-8) | ||||
Internet-TLD | .pn | ||||
Skakelkode | +64 | ||||
a. Vir al die Britse oorsese gebiede |
Die Pitcairneilande (Engels: Pitcairn Islands, Pitkern: Pitkern Ailen, amptelik die Pitcairn Group of Islands) is 'n groep van vier eilande in die suidelike deel van die Stille Oseaan en lê in Polinesië. Die vier eilande het 'n totale oppervlak van 47 vierkante kilometer met 'n bevolking van 47 mense en die hoofstad, Adamstown, het 'n bevolking van 39 mense.
Die gebied se hoofstad Adamstown is op die tweede grootste eiland, Pitcairn, geleë. Die Pitcairneilande lê tussen Frans-Polinesië in die weste en die Paaseiland in die ooste en is die laaste oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Stille Oseaan.
Geografie
[wysig | wysig bron]Naam | Soort | Oppervlakte (land, km²) |
Oppervlakte (totaal, km²)* |
Bevolking (2007) |
---|---|---|---|---|
Ducie | Atoll | 0,7 | 3,9 | 0 |
Henderson | Koraaleiland | 37,3 | 37,3 | 0 |
Oeno | Atoll | 0,65 | 16,65 | 0 |
Pitcairn | Vulkaaneiland | 4,6 | 4,6 | 48 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) nationalanthems.info: Pitcairn Islands
- ↑ (en) "Covid: How the UK has been getting jabs to remote territories". BBC. Besoek op 20 September 2022.
- ↑ (en) "Pitcairn Islands Strategic Development Plan, 2012–2016" (PDF). Regering van die Pitcairneilande. 2013. p. 4. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 5 Julie 2015.
Gross Domestic Product (GDP) . . . NZ$217,000 (2005/06 indicative estimate) and NZ$4,340 per capita (based on 50 residents)
Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Algemeen
- (en) "Pitcairn Islands". Encyclopædia Britannica. Besoek op 20 September 2022.
- (en) "Pitcairn Islands". Central Intelligence Agency. Besoek op 20 September 2022.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pitcairneilande.
- (en) Toerisme-inligting oor Pitcairneilande op Wikivoyage