son
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
son | sonne |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
sonnetjie | sonnetjies |
- سَُونْ , meervoud: سَُونِی
- (sterrekunde) Hemelliggaam waarom 'n planeet wentel.
- Die aarde, asook verskeie ander materie soos planete, asteroïdes, meteorides, komete en stof, wentel om die son.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor son.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | son | sons |
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [san], meervoud: [sanz]
- Brits: [sʌn], meervoud: [sʌnz]
- Amerikaans: [sən], meervoud: [sənz]
- Seun, manlike afstammeling.
Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|---|
Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
Nominatief | son m | sonen | søner | sønene |
Genitief | sons | sonens | søners | sønenes |
- Seun, manlike afstammeling.
Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|---|
Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
Nominatief | son g | sonen | söner | sönerna |
Genitief | sons | sonens | söners | sönernas |
- Seun, manlike afstammeling.
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | son | sons |
Genitief | sona | sonas |
Datief | sone | sones |
Akkusatief | soni | sonis |
Vokatief | o son | o sons |
- IPA: [son], genitief: [soˈna], datief: [soˈne], akkusatief: [soˈni], vokatief: [oˈson]; meervoud: [sons], genitief: [soˈnas], datief: [soˈnes], akkusatief: [soˈnis], vokatief: [oˈsons]
- Seun, manlike afstammeling.