koning
Voorkoms
- Uit Oudnederlands sedert die 10de eeu bekend as kuning. Later in Middelnederlands as coninc. Van Proto-Germaans *kuninga- wat 'n afleiding van *kunja- geslag, familie is.[1]
- كُوَنِڠْ , meervoud: كُوَنِڠْسْ
- kóning, kó-ning; meervoud: kónings, kó-nings
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
koning | konings |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
koninkie | koninkies |
- Regerende heerser oor 'n monargie, koninkryk.
- Hoof, opperste gebieder, baas.
- (skaak) Vernaamste stuk in die skaakspel, waarvan die verlies die spel verloor.
- Tweede hoogste of hoogste kaart in 'n pak speelkaarte, afhangend van die spel.
Vertalings: 2. Hoof, opperste gebieder, baas. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 3. Vernaamste stuk in die skaakspel, waarvan die verlies die spel verloor. | |||
---|---|---|---|
|
|
Vertalings: 4. Tweede hoogste of hoogste kaart in 'n pak speelkaarte, afhangend van die spel. | |||
---|---|---|---|
|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koning.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | koning m | koningen |
Verkleinwoord | koninkje | koninkjes |
Verouderde vorme | ||
Genitief | konings | koningen |
- Hulp:IPA: [ˈkonɪŋ,]
-
(lêer)