Suid-Slawiese tale
Voorkoms
Suid-Slawiese tale | ||||
---|---|---|---|---|
Geografiese verspreiding: |
Suidoos-Europa | |||
Genetiese klassifikasie: |
Indo-Europees Slawies Suid-Slawiese tale | |||
Onderafdelings: |
—
| |||
![]() Suid-Slawiese tale in Europa: |

Suid-Slawiese tale sluit in:
- (Sommige slaviste, veral die van Bulgarye en Griekeland, beskou Macedonies as 'n streeksvorm van die Bulgaarse taal eerder as 'n aparte taal).
- Sloweens in Slowenië
- Serwies in Serwië
- Montenegryns in Montenegro
- Kroaties in Kroasië, met Burgenland-Kroaties in Burgenland, Oostenryk
- Bosnies in Bosnië en Herzegowina
- Slaviste groepeer die laaste vier baie keer saam as Serwo-Kroaties†.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suid-Slawiese tale.
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, South". Ethnologue. Besoek op 2 April 2018.
- (en) "South-Slavic languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 2 April 2018.