Strymon (mitologie)
Voorkoms
In die Griekse mitologie was Strymon (/stryˈmɔːn/; Oudgrieks: Στρυμών) 'n riviergod en seun van die Titane Okeanos en sy suster-vrou Tetis.[1] Hy was 'n koning van Thracië.[2] Hy het deur die Muses,[3] Euterpe[4] Kalliope[5] of Terpsichore[6] die vader geword van Rhesus. Sy ander seuns was Olynthus[7]en Brangas.[2]
Neaera was die moeder van Strymon se dogter Evadne, wat die vrou geword het van Koning Argos.[8] Hy was ook die vader van Tereine, wat die moeder was van Trassa by die god Ares.[9] 'n Verdere dogter, Rhodope, het die moeder geword van Atos by Poseidon.[10]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Hesiodos, Theogonia (Θεογονία) 339
- ↑ 2,0 2,1 Konon, Verhale 4
- ↑ Euripides, Rhesus 347
- ↑ Servius die grammatikus, Kommentaar op Vergilius se Eneïde 1.469
- ↑ Apollodorus, 1.3.4
- ↑ Eustathius oor Homeros, Ilias p. 817
- ↑ Stefanus van Bisantium, s.v. Olynthus
- ↑ Apollodorus, 2.1.2
- ↑ Antoninus Liberalis, 21
- ↑ Skolia oor Theocritus, Idille 7.76
Bronne
[wysig | wysig bron]- Antoninus Liberalis, Die Metamorfoses van Antoninus Liberalis, vertaal deur Francis Celoria (Routledge 1992). Aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos teksprojek.
- Apollodorus, Die Biblioteek, met 'n Engelse vertaling deur Sir James George Frazer, F.B.A., F.R.S. in 2 Volumes, Cambridge, MA, Harvard-universiteit drukkers; Londen, William Heinemann Bpk. 1921. ISBN 0-674-99135-4. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Griekse teks beskikbaar by dieselfde webwerf.
- Konon, Vyftig verhale oorgelewer as een-paragraaf opsommings in die Bibliotheca (biblioteek) van Fotios, Patriarg van Konstantinopel vertaal uit die Grieks deur Brady Kiesling. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos teksprojek.
- Euripides, Die Rhesus van Euripides, vertaal in Engelse rymvers met verduidelikende notas deur Gilbert Murray, LL.D., D.Litt., F.B.A., Regius Professor van Grieks aan die Universiteit van Oxford. Euripides. Gilbert Murray. New York. Oxford-universiteit drukkers. 1913. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Euripides, Euripidis Fabulae. vol. 3. Gilbert Murray. Oxford. Clarendon Press, Oxford. 1913. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Hesiodos, Theogonia uit The Homeric Hymns and Homerica, Engelse vertaling deur Hugh G. Evelyn-White, Cambridge, MA., Harvard-universiteit drukkers; Londen, William Heinemann Bpk. 1914. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Griekse teks beskikbaar by dieselfde webblad.
- Maurus Servius Honoratus, In Vergilii carmina comentarii. Servii Grammatici qui feruntur in Vergilii carmina commentarii; recensuerunt Georgius Thilo et Hermannus Hagen. Georgius Thilo. Leipzig. B. G. Teubner. 1881. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Stefanus van Bisantium, Stephani Byzantii Ethnicorum quae supersunt, geredigeer deur August Meineike (1790-1870), gepubliseer in 1849.'n Paar inskrywings uit hierdie belangrike antieke handboek van plekname is deur Brady Kiesling vertaal. aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos teksprojek.