Eneïde
Voorkoms

Die Eneïde of Aeneïde (Latyn: Aenēis) is ’n epiese gedig in daktiliese heksameters (sesvoetige verse). Daar word tradisioneel aanvaar dat Vergilius dit geskryf het.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eneïde.
- Die Aeneïs, in Afrikaans vertaal deur J.T. Benade, 1975