Rutaceae
Voorkoms
Rutaceae | |
---|---|
Skimmia japonica | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Rutaceae Juss., 1789[1] |
Subfamilies | |
Rutoideae | |
Verspreiding van die Rutoideae sensu subfamily (Groppo et al., 2012) | |
Verspreiding van die Cneoroideae subfamily |
Rutaceae is die sitrus-familie wat hoort tot die orde Sapindales. Die meeste plante van die familie het blare wat welriekende kliere bevat en 'n skerp reuk afgee wanneer dit fyngedruk word. Die kliere kan gesien word indien die blare teen die lig gehou word. Boegoe is ook deel van die familie. Wêreldwyd hoort daar 1000 spesies tot die familie waarvan 379 in Suider-Afrika voorkom en daarvan is 20 spesies bome.
Boom Spesies
[wysig | wysig bron]Van die Suid-Afrikaanse spesies is:
- Bosveldwitysterhout Vepris reflexa
- Kleinperdepram Zanthoxylum capense
- Koemkwat Citrus japonica
- Nieshout Ptaeroxylon obliquum
- Perdepis Clausena anisata
- Perdepram Zanthoxylum davyi
- Treurkersielemoen Teclea natalensis
- Wildekastaiing Calodendrum capense
- Wildenartjie Toddaliopsis bremekampii
- Witysterhout Vepris lanceolata
- Zoeloekersielemoen Teclea gerrardii
Struik Spesies
[wysig | wysig bron]- Boegoe Agathosma betulina
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Rutaceae. |
Bronne
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Rutaceae Juss., nom. cons". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 17 Januarie 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2009. Besoek op 11 April 2009.
- ↑ Takhtajan, Armen (2009). Flowering Plants (2 uitg.). Springer. pp. 375–376. ISBN 978-1-4020-9608-2.