Gaan na inhoud

Lys van nasionale leuses

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Inhoud: Top - 0–9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z



Lys van nasionale leuses

[wysig | wysig bron]
  • Åland: Eilande van Vrede
  • Albanië: E mos shikoni kisha e xhamia:/ feja e shqyptarit asht shqyptaria! (Albanees: Die geloof van Albaniërs is Albanese nasionale bewussyn)
  • Andorra: Virtus Unita Fortior (Latyn: Eenheid gee mag)
  • Angola: Virtus Unita Fortior (Latyn: Eenheid gee mag)
  • Argentinië: En Unión y Libertad (Spaans: In eenheid en vryheid)
  • Armenië: Geen
  • Australië: Geen. Voorheen: Advance Australia (Engels: Voorwaarts Australië)
  • Bahrein: Bahrainona
  • Belarus: Geen
  • België: L'union fait la force (Frans: Eenheid maak mag)
  • Bhoetan: Een nasie, een volk
  • Bolivia: La Unión es la Fuerza (Spaans: Eenheid gee mag)
  • Brasilië: Ordem e Progresso (Portugees: Orde en vooruitgang)
  • Burkina Faso: La patrie ou la mort, Nous vaincrons (Frans: Tuisland of Dood, ons sal wen)
  • Burundi: Unité, Travail, Progrès (Frans: Eenheid, arbeid, vooruitgang)
  • Chili: Por la razón o la fuerza (Spaans: Deur reg of mag)
  • Ciprus: Geen
  • Colombia: Libertad y Orden (Spaans: Vryheid en orde)
  • Comore-eilande: Unité, Justice, Progrès (Frans: Eenheid, geregtigheid, vooruitgang)
  • Ecuador: La Paz y el Bienestar, la Gloria y el Triunfo (Spaans: Die Vrede en die Welsyn, die Glorie en die Oorwinning)
  • Estland: Geen
  • eSwatini: Siyinqaba (Swazi: Ons is die vesting)
  • Gaboen: Geen
  • Groenland: Nunarput utoqqarsuanngoravit, Nuna asiilasooq (Groenlands: Ons land, wat so oud geword het, die land van groot lengte)
  • Guinee: Travail, Justice, Solidarité (Frans: Werk, geregtigheid, solidariteit)
  • Guinee-Bissau: Unidade, Luta, Progresso (Portugees: Eenheid, Stryd, Vooruitgang)
  • Indië: Satyameva Jayate (Sanskrit: Waarheid alleen triomfeer)
  • Ivoorkus: Union, Discipline, Travail (Frans: Eenheid, dissipline en arbeid)
  • Jamaika: Out of many, one people (Engels: Vanuit baie, een nasie)
  • Jordanië: عاش المليك / As-salam al-malaki al-urdoni (Arabies: God, land, onafhanklikheid)
  • Kaap Verde: Unidade, Luta, Progresso (Portugees: Eenheid, geveg, vooruitgang)
  • Kambodja: (Khmer: Nasie, geloof, koning)
  • Kameroen: Paix, Travail, Patrie (Frans: Vrede, werk, vaderland)
  • Kenia: Harambee (Swahili: Laat ons saam werk)
  • Kuba: Patria o Muerte (Spaans: Vaderland of die dood)
  • Lesotho: Khotso, Pula, Nala (Sotho: Vrede, reën, welvaart)
  • Letland: Tēvzemei un Brīvībai (Lets: Vir vaderland en vryheid)
  • Liechtenstein: Geen
  • Litaue: Laisvė, Vienybė, Gerovė (Vryheid, Eenheid, Voorspoed)
  • Madagaskar: Tanindrazana, Fahafahana, Fandrosoana (Malgasies: Vaderland, vryheid, vooruitgang)
  • Malawi: Eenheid en vrede
  • Maleisië: Bersekutu Bertambah Mutu (Maleis: Eenheid gee mag)
  • Mali: Un peuple, un but, une foi (Frans: Een volk, een doel, een geloof)
  • Marokko: الله، الوطن، الملك (Arabies: God, land, koning)
  • Mexiko: La Patria es Primero (Spaans: Die nasie is eerste)
  • Mianmar: ?
  • Moldawië: Geen
  • Monaco: Deo Juvante (Latyn: Met die hulp van God)
  • Montenegro: Geen
  • Mosambiek: Geen
  • Mauritanië: شرف إخاء عدل; / Honneur, Fraternité, Justice (Arabies/Frans: Eer, broederskap, geregtheid)
  • Namibië: Unity, Liberty, Justice (Engels: Eenheid, vryheid, geregtigheid)
  • Nederland: Je maintaindrai (Frans: Ek sal handhaaf)
  • Nepal: जननी जन्मभूमिष्च स्वर्गादपि गरीयसी (Sanskrit: Moeder- en vaderland is meer belangrik as die hemel)
  • Nigerië: Unity and Faith, Peace and Progress (Engels: Eenheid en vertroue, vrede en vooruitgang)
  • Noord-Korea: 강성대국 (Koreaans: Voorspoedige en groot land)
  • Saoedi-Arabië: لا إله إلا الله محمد رسول الله / Lā ilāhā illā-llāhu; muhammadun rasūlu-llāhi (Daar is geen god behalwe Allah; Muhammad is die profeet van Allah)
  • Senegal: Un Peuple, Un But, Une Foi (Frans: Een volk, een doel, een geloof)
  • Sri Lanka: ?
  • Soedan: Al-Nasr Lana (Arabies: Oorwinning behoort aan ons)
  • Somalië: Geen
  • Suid-Afrika: !ke e: ǀxarra ǁke (/Xam: Verskillende mense verenig)
  • Suid-Korea: 널리 인간 세계를 이롭게 하라 (Koreaans: Bring voordeel vir die mensdom)
  • Suriname: Justitia, Pietas, Fides (Latyn: Geregtigheid, vrede, trou)
  • Switserland: Unus pro omnibus, omnes pro uno (Een vir almal, almal vir een)
  • Tadjikistan: Geen
  • Tanzanië: Uhuru na Umoja (Swahili: Vryheid en eenheid)
  • Thailand: ชาติ ศาสนา พระมหากษัตริย์ (Thai: Nasie, geloof, koning)
  • Uganda: For God and My Country (Engels: Vir God en my land)
  • Verenigde Koninkryk: Dieu et mon droit (Frans: God en my reg)
  • Viëtnam: Độc lập, Tự do, Hạnh phúc (Viëtnamees: Onafhanklikheid, vryheid, geluk)
  • Wes-Sahara: حرية ديمقراطية وحدة (Arabies: Vryheid, eenheid, demokrasie)
  • Zambië: One Zambia, One Nation (Engels: Een Zambië, Een Nasie)
  • Zimbabwe: Unity, Work, Freedom (Engels: Eenheid, Werk, Vryheid)

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Lys van lande per kontinent

[wysig | wysig bron]