Gaan na inhoud

Joubertsbrakbossie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Joubertsbrakbossie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Aizoon
Spesie:
A. sarcophyllum
Binomiale naam
Aizoon sarcophyllum
(Fenzl ex Sond.) Klak, (2017), (2017)
Sinonieme
  • Galenia sarcophylla Fenzl ex Sond.

Joubertsbrakbossie[Nota 1] (Aizoon sarcophyllum voorheen bekend as Galenia sarcophylla[1]) is 'n struik uit die vygiefamilie wat inheems aan Suid-Afrika is, maar nie endemies nie. Dit kom veral in die sukkulente Karoo en in die westelike helfte van Suid-Afrika, maar ook in Namibië voor.[2]

Dit is ook een van die spesies wat saam met duinekool kenmerkend aan die gematigde soutmoerasse van riviermondings is.

Galery

[wysig | wysig bron]

Notas

[wysig | wysig bron]
  1. ook: Beslyn, Porselyn, Joubertsbrak, Vanwyksbrak

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. https://www.inaturalist.org/taxon_changes/71915
  2. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2015.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]