Arktiese sterretjie
Voorkoms
Arktiese sterretjie | |
---|---|
Twee arktiese sterretjies | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. paradisaea
|
Binomiale naam | |
Sterna paradisaea Pontoppidan, 1763[2]
| |
Broeigebied (rooi), oorwintering (blou) en trekroetes (groen) | |
Sinonieme | |
Sterna portlandica, Sterna pikei |
Die Arktiese sterretjie (Sterna paradisaea) - ook bekend as die Arktiese seeswael - is 'n algemene deurtogtrekvoël en somerbesoeker aan kus en oseaanwaters. Klein getalle oorwinter. Die voël is 33 – 35 cm lank, 80 - 110 g groot met 'n vlerkspan van 75 – 85 cm. In Engels staan die voël bekend as die Arctic Tern.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Besig om haar nes te beskerm.
-
Nes met eiers.
-
Kuiken
-
Museum specimen
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Sterna paradisaea. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
- * BirdLife International (2006). Sterna elegans. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Sterna paradisaea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Birdlife International. "Arctic Tern — BirdLife Species Factsheet". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2008. Besoek op 17 Augustus 2006.