Argyroderma
Voorkoms
Argyroderma | |
---|---|
Argyroderma fissum | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Subfamilie: | Ruschioideae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Argyroderma N.E.Br., (1922) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Argyroderma is 'n genus van meerjarige vetplante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is in 1922 deur die plantkundige Dr N.E. Brown geskep. Argyroderma is Grieks, afgelei van argyros wat silwer en derma wat vel beteken.[1] Die genus is endemies aan Suid-Afrika.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is elf spesies in die genus:[2]
- Argyroderma congregatum L.Bolus
- Argyroderma crateriforme (L.Bolus) N.E.Br.
- Argyroderma delaetii C.A.Maass
- Argyroderma fissum (Haw.) L.Bolus
- Argyroderma framesii L.Bolus
- Argyroderma × octophyllum (Haw.) Schwantes
- Argyroderma patens L.Bolus
- Argyroderma pearsonii (N.E.Br.) Schwantes
- Argyroderma ringens L.Bolus
- Argyroderma subalbum (N.E.Br.) N.E.Br.
- Argyroderma testiculare (Aiton) N.E.Br.
- Argyroderma theartii van Jaarsv.