Gaan na inhoud

kuns

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kuns     kunste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kunsie     kunsies  
Musiek, skilderye en beelde wat vir mense mooi is.

    Vertalings

  Vertalings:    kuns
Engels: art(en)
Nederlands: kunst(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kuns.