dominee
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
dominee | dominees |
- Hulp:IPA: [ˈduə̯məni]
- دُوَمِنِي , meervoud: دُوَمِنِیسْ
- dóminé, meervoud: dóminees
- Titel van of aanspreekvorm van 'n Protestantse geestelike.
- Dominee Joan van Arckel was die eerste predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, en trouens van enige kerk in Suid-Afrika.
Vertalings: dominee | |||
---|---|---|---|
|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dominee.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | dominee m | dominees |
Verouderde vorme | ||
Genitief | dominees | dominees |
Datief | dominee | dominees |
- IPA:
- Nederlands: [ˈdoːmineː, ˈdoʊ̯mineɪ̯], meervoud: [ˈdoːmineːs, ˈdoʊ̯mineɪ̯s]
- Belgies: [ˈdoə̯mineː], meervoud: [ˈdoə̯mineːs]