Swartoognooi
Swartoognooi | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Acanthaceae |
Genus: | Thunbergia |
Spesie: | T. alata
|
Binomiale naam | |
Thunbergia alata | |
Sinonieme | |
|
Die swartoognooi (Thunbergia alata) is 'n meerjarige rankplant wat in die somer blom. Die spesie is inheems in Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal en Mpumalanga voor.
Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' gelys.[1]
Die plant is 'n vinnige en maklike groeier en het klein, hartvormige blare. Tussen die blare is baie trompetvormige oranje of geel blomme met 'n swart kol in die middel. Die plant verkies vol son en matige water om in te leef.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Swartoognooiens in die veld.
-
Blom.
-
Sade.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "SANBI-rooilys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2015.
Bronne
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Thunbergia alata. |
- Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
- IUBN Rooilys veilige spesies
- Blomme
- Flora van Botswana
- Flora van Burundi
- Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo
- Flora van Djiboeti
- Flora van Eritrea
- Flora van Eswatini
- Flora van Ethiopië
- Flora van Ghana
- Flora van Guinee
- Flora van Ivoorkus
- Flora van Kameroen
- Flora van Kenia
- Flora van Liberië
- Flora van Madagaskar
- Flora van Malawi
- Flora van Mosambiek
- Flora van Nigerië
- Flora van die Republiek die Kongo
- Flora van Rwanda
- Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
- Flora van Sierra Leone
- Flora van Somalië
- Flora van Soedan
- Flora van Suid-Afrika
- Flora van Tanzanië
- Flora van Uganda
- Flora van Zambië
- Flora van Zimbabwe
- Rankplante
- Tuinplante