Rooioorlangstertjie
Voorkoms
Rooioorlangstertjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Malcorus A. Smith, 1829
|
Spesie: | M. pectoralis
|
Binomiale naam | |
Malcorus pectoralis A. Smith, 1829
|
Die Rooioorlangstertjie (Malcorus pectoralis) is 'n endemiese algemene standvoël en plaaslike nomade in dorre bossieveld. Die voël is rusteloos en hou in lae struike, sit vir 'n kort rukkie op die toppe van bosse voordat dit dan op die grond sit. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 15 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rufous-eared Warbler.
Verspreiding en woongebied
[wysig | wysig bron]Die spesie kom wyd verspreid voor in Suider-Afrika.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Malcorus pectoralis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)