Po (rivier)
Voorkoms
Po | |
---|---|
Die Porivier in Turyn
| |
Die stroomgebied van die Po
| |
Stroomgebied | Noord-Italië |
Oorsprong | Cottiese Alpe |
Monding | Adriatiese See |
Lengte | 652 km |
Oorsprong-hoogte | 3 700 m (6 600 voet) |
Monding-hoogte | 0 m |
Gemiddelde afloop | gem. 1 540 m³/s (54 00 vt³/s) |
Stroomgebiedopp. | 74 000 km² |
Die Po (Italiaanse uitspraak: [ˈpɔ]; Latyns: Padus of Eridanus) is met 652 km die langste rivier van Italië wat in die verre noordweste van die land in die Monte Viso-groep van die Cottiese Alpe naby die grens met Frankryk ontspring en in die ooste in die Adriatiese See uitmond. Sy rivierbekken met 'n oppervlakte van 74 000 km² vorm die wydste en vrugbaarste vlakte in Italië.
Sytakke
[wysig | wysig bron]Die Po het 141 sytakke.
- Pellice (L)
- Varaita (R)
- Maira (R)
- Chisola (L)
- Sangone (L)
- Dora Riparia (L)
- Stura di Lanzo (L)
- Malone (L)
- Orco (L)
- Dora Baltea (L)
- Stura del Monferrato (R)
- Sesia (L)
- Rotaldo (R)
- Grana del Monferrato (R)
- Tanaro (R)
- Scrivia (R)
- Agogna (L)
- Curone (R)
- Staffora (R)
- Ticino (L)
- Versa (R)
- Tidone (R)
- Lambro (L)
- Trebbia (R)
- Nure (R)
- Adda (L)
- Arda (R)
- Taro (R)
- Parma (R)
- Enza (R)
- Crostolo (R)
- Oglio (L)
- Mincio (L)
- Secchia (R)
- Panaro (R)