Gaan na inhoud

Paralimpiese Somerspele 1992

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
IXe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1992

Gehou in Barcelona en Madrid, Spanje
Deelnemende lande 82 (Barcelona)
75 (Madrid)
Deelnemende atlete 3 020 (Barcelona)
1 600 (Madrid)
Items 487 in 15 sporte (Barcelona)
68 in 5 sporte (Madrid)
Openingseremonie 3 September (Barcelona)
15 September (Madrid)
Sluitingseremonie 14 September (barcelona)
22 September (Madrid)
Amptelik geopen deur Konigin Sophia
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam Antonio Rebollo (Barcelona)
Coral Bistuer (Madrid)
Vorige Spele 1988: Seoel (Suid-Korea)
Volgende Spele 1996: Atlanta (VSA)

Die Paralimpiese Somerspele 1992 (Spaans: Juegos Paralímpicos de Verano de 1992; Katalaans: Jocs Paralímpics d'estiu de 1992) is tussen 3 en 14 September in Barcelona gehou, terwyl die Paralimpiese Spele vir geestelik gestremdes tussen 15 en 22 September in Madrid gehou is.[1] Tydens die geleentheid in Barcelona het 3 020 atlete uit 82 nasies aan sowat 487 items in 15 verskillende sportsoorte deelgeneem, terwyl tydens die geleentheid in Madrid 1 600 atlete uit 75 nasies aan 68 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem het.[2]

Dit was die negende Paralimpiese Somerspele wat aangebied is en die eerste sedert die stigting van die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989.

Suid-Afrika word toegelaat om aan die Spele deel te neem na 'n 12 jaar skorsing as gevolg van apartheid en behaal 'n 27ste plek met agt medaljes (vier goud, een silwer en drie brons). Die span breek ook drie wêreldrekords en een Paralimpiese rekord.

Die Olimpiese Somerspele 1992 is tussen 25 Julie en 9 Augustus in Barcelona gehou. Die Paralimpiese Winterspele 1992 is in Albertville, Frankryk, aangebied.

Sporte

[wysig | wysig bron]

15 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

[wysig | wysig bron]

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

[wysig | wysig bron]
Die Australiese span tydens die openingseremonie in 1992

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA) 75 52 48 175
2 Vlag van Duitsland Duitsland (GER) 238 61 51 59 171
3 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR) 209 40 47 41 128
4 Vlag van Frankryk Frankryk (FRA) 145 36 36 34 106
5 Vlag van Spanje Spanje (ESP) 34 31 42 107
6 Vlag van Kanada Kanada (CAN) 138 28 21 26 75
7 Vlag van Australië Australië (AUS) 134 24 27 25 76
8 Verenigde span (EUN) 16 14 15 45
9 Vlag van Nederland Nederland (NED) 99 14 14 11 39
10 Vlag van Noorweë Noorweë (NOR) 38 13 13 7 33
11 Vlag van Denemarke Denemarke (DEN) 43 12 22 12 46
12 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR) 66 11 15 18 44
13 Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China (CHN) 24 11 7 7 25
14 Vlag van Pole Pole (POL) 40 10 12 10 32
15 Vlag van Italië Italië (ITA) 88 10 7 18 35
16 Vlag van Japan Japan (JPN) 76 8 7 15 30
17 Vlag van Finland Finland (FIN) 67 8 6 11 25
18 Vlag van Swede Swede (SWE) 99 7 22 9 38
19 Vlag van Egipte Egipte (EGY) 41 7 6 7 20
20 Vlag van Switserland Switserland (SUI) 41 6 16 13 35
21 Vlag van België België (BEL) 73 5 5 7 17
22 Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT) 36 5 4 13 22
23 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (NZL) 5 1 0 6
24 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye (TCH) 29 4 3 6 13
25 Vlag van Hongarye Hongarye (HUN) 43 4 3 4 11
26 Onafhanklike atlete (IPP) 16 4 3 1 8
27 Suid-Afrika (RSA) 10 4 1 3 8
28 Vlag van Hongkong Hongkong (HKG) 21 3 4 4 11
29 Vlag van Kuba Kuba (CUB) 10 3 3 3 9
Vlag van Portugal Portugal (POR) 30 3 3 3 9
31 Vlag van Ysland Ysland (ISL) 12 3 2 12 17
32 Vlag van Brasilië Brasilië (BRA) 41 3 0 4 7
33 Vlag van Nigerië Nigerië (NGR) 6 3 0 0 3
34 Vlag van Israel Israel (ISR) 2 4 5 11
35 Vlag van Slowenië Slowenië (SLO) 8 2 0 1 3
36 Vlag van Koeweit Koeweit (KUW) 24 1 3 1 5
37 Vlag van Iran Iran (IRI) 29 1 2 1 4
38 Vlag van Bulgarye Bulgarye (BUL) 7 1 2 0 3
Vlag van Panama Panama (PAN) 2 1 2 0 3
40 Vlag van Argentinië Argentinië (ARG) 27 1 1 0 2
41 Vlag van Kenia Kenia (KEN) 15 1 0 1 2
42 Vlag van Litaue Litaue (LTU) 4 0 4 3 7
43 Flag of Ireland Ierland (IRL) 58 0 3 4 7
44 Vlag van Estland Estland (EST) 6 0 2 1 3
Vlag van Griekeland Griekeland (GRE) 7 0 2 1 3
46 Vlag van Meksiko Meksiko (MEX) 0 1 10 11
47 Vlag van Jamaika Jamaika (JAM) 4 0 1 2 3
Vlag van Maleisië Maleisië (MAS) 10 0 1 2 3
49 Flag of the Faroe Islands Faroëreilande (FRO) 3 0 1 0 1
50 Vlag van Bahrein Bahrein (BRN) 4 0 0 1 1
Vlag van Irak Irak (IRQ) 18 0 0 1 1
Vlag van Kroasië Kroasië (CRO) 6 0 0 1 1
Vlag van Republiek China Chinees Taipei (TPE) 11 0 0 1 1
Vlag van Thailand Thailand (THA) 5 0 0 1 1
Vlag van Venezuela Venezuela (VEN) 10 0 0 1 1
Totaal (55 NPKs) 490 487 526 1503

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Madrid 1992 – the Paralympic Games that time forgot!". Paralympicanorak.wordpress.com. 25 Junie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2020. Besoek op 22 Januarie 2018.
  2. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026Franse Alpe 2030Salt Lake City 2034
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee