Ottosonderia
Voorkoms
Ottosonderia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Ottosonderia L.Bolus, (1958) |
Spesies | |
|
Ottosonderia 'n vetplant genus wat hoort tot Aizoaceae en is die eerste keer in 1958 beskryf. Die genus is endemies aan Suid-Afrika.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Ottosonderia monticola (Sond.) L.Bolus
- Ottosonderia obtusa L.Bolus