Nananthus
Voorkoms
Nananthus | |
---|---|
Nananthus vittatus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Superasterids |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Nananthus N.E.Br., (1925) |
Spesies | |
|
Nananthus is 'n genus van plante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is inheems aan Botswana, Namibië en Suid-Afrika.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is ses spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Nananthus aloides (Haw.) Schwantes
- Nananthus gerstneri (L.Bolus) L.Bolus
- Nananthus margaritifer L.Bolus
- Nananthus pallens (L.Bolus) L.Bolus
- Nananthus pole-evansii N.E.Br.
- Nananthus vittatus (N.E.Br.) Schwantes