Mwai Kibaki
Mwai Kibaki | |
Mwai Kibaki in 2012 | |
Ampstermyn 30 Desember 2002 – 9 April 2013 | |
Vise | Michael Wamalwa Moody Awori Kalonzo Musyoka |
---|---|
Eerste minister | Raila Odinga (2008–2013) |
Voorafgegaan deur | Daniel arap Moi |
Opgevolg deur | Uhuru Kenyatta |
Minister van Gesondheid
| |
Ampstermyn 1988 – 1991 | |
President | Daniel arap Moi |
Voorafgegaan deur | Samuel Ole Tipis |
Opgevolg deur | Joshua Mulanda Angatia |
4de Adjunkpresident van Kenia
| |
Ampstermyn 14 Oktober 1978 – 24 Maart 1988 | |
President | Daniel arap Moi |
Voorafgegaan deur | Daniel arap Moi |
Opgevolg deur | Josephat Karanja |
Minister van Finansies
| |
Ampstermyn 1969 – 1982 | |
President | Daniel arap Moi Jomo Kenyatta |
Voorafgegaan deur | James Gichuru |
Opgevolg deur | Arthur Magugu |
Parlementslid
| |
Ampstermyn 1974 – 28 Maart 2013 | |
Voorafgegaan deur | King'ori Muhiukia |
Opgevolg deur | Mary Wambui |
Ampstermyn 1963 – 1974 | |
Voorafgegaan deur | Kiesafdeling geskep |
Opgevolg deur | James Muriuki |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Emilio Stanley Mwai Kibaki 15 November 1931 Gatuyaini, Brits-Oos-Afrika (nou Kenia) |
Sterf | 31 April 2022 (op 90) Nairobi, Kenia |
Politieke party | Party of National Unity (2007–2013) Democratic Party (1992–2007) KANU (1963–1992) |
Eggenoot/-note | Lucy Muthoni (1961–2016; haar dood) |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Universiteit van Oos-Afrika Makerere-universiteit Londense Skool vir Ekonomie |
Handtekening |
Mwai Kibaki (15 November 1931 – 21 April 2022) was 'n Keniaanse politikus wat van Desember 2002 tot April 2013 as die derde president van Kenia gedien het.
Kibaki was voorheen vir tien jaar, van 1978 tot 1988, adjunkpresident van Kenia onder president Daniel arap Moi. Hy het ook ministeriële poste in die Kenyatta- en Moi-regerings beklee, waaronder vir 'n tyd as minister van finansies (1969 tot 1981) onder Kenyatta, asook minister van binnelandse sake (1982 tot 1988) en minister van gesondheid (1988 tot 1991) onder Moi.
Kibaki het van 1992 tot 2002 as 'n opposisielid in die parlement gedien. Hy is in 1992 en 1997 as parlementspresident verkies. Hy was van 1998 tot 2002 die amptelike opposisieleier in die parlement. In die presidentsverkiesing in 2002 is hy verkies tot president van Kenia.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mwai Kibaki.