Monilaria
Voorkoms
Monilaria | |
---|---|
Monilaria moniliformis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Subfamilie: | Ruschioideae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Monilaria Schwantes, (1929) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Monilaria is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is vyf spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Monilaria chrysoleuca (Schltr.) Schwantes
- Monilaria moniliformis (Thunb.) Schwantes
- Monilaria obconica Ihlenf. & S.Jörg.
- Monilaria pisiformis (Haw.) Schwantes
- Monilaria scutata (L.Bolus) Schwantes