Miopie
Voorkoms
Miopie is die onduidelike sig van ver voorwerpe as gevolg van 'n afwyking van die oog se refraksie van lig. Die toestand word gekorrigeer deur konkawe (hol) lense te dra in die vorm van 'n bril. Indien die oogbol se vorm verander kan dit miopie tot gevolg hê. Daar is verskeie soorte miopie. Dit staan ook bekend as bysiendheid.
Bron
[wysig | wysig bron]- Dokter in die huis, Dr Jan van Elfen, 1993 ISBN 0 624 03234 5