Leipoldtia
Voorkoms
Leipoldtia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Subfamilie: | Ruschioideae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Leipoldtia L.Bolus, (1927) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Leipoldtia is 'n genus van blomdraende plante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is inheems aan Namibië en Suid-Afrika en is vernoem ter ere van C. Louis Leipoldt.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is dertien spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Leipoldtia alborosea (L.Bolus) H.E.K.Hartmann & Stüber
- Leipoldtia calandra (L.Bolus) L.Bolus
- Leipoldtia compacta L.Bolus
- Leipoldtia frutescens (L.Bolus) H.E.K.Hartmann
- Leipoldtia gigantea Klak
- Leipoldtia klaverensis L.Bolus
- Leipoldtia laxa L.Bolus
- Leipoldtia lunata H.E.K.Hartmann & S.Rust
- Leipoldtia nevillei Klak
- Leipoldtia rosea L.Bolus
- Leipoldtia schultzei (Schltr. & Diels) Friedrich
- Leipoldtia uniflora L.Bolus
- Leipoldtia weigangiana (Dinter) Dinter & Schwantes ex H.Jacobsen