Krino
Voorkoms
In die Griekse mitologie verwys die naam Krino (In Oudgrieks beteken Κρινώ "wit lelie") na:
- Krino, een van vele metgeselle van koning Danaos van antieke Libië, en moeder van die Danaïde Callidice, Oeme, Celaeno en Hyperippe. Hierdie dogters is getroud met hul neefs (seuns van koning Aegyptus van antieke Egipte en Hephaestine) en het dié gedurende hul huweliksnag vermoor.[1] Volgens Hippostratos het Danaos al sy kinders gehad by 'n enkele vrou, Europa, dogter van die riviergod Nilos.[2] In sommige verhale is hy getroud met sy niggie Melia, dogter van Agenor, die koning van Tirus.[3]
- Krino, dogter van Antenor en Theano, en die suster van Akamas,[4][5] Agenor,[6][7] Anteus,[8] Archelochus,[9][10] Coön,[11] Demoleon,[12] Eurumachus,[13] Glaucus,[14] Helikaon,[15] Iphidamas,[16] Laodamas,[17][18] Laodokus,[19] Medon,[20] Polibus,[6][21] en Thersilochus.[20] Pausanias maak melding van 'n skildery van Krino deur Polygnotus, waarin sy uitgebeeld word langs haar vader met 'n baba in haar arms.[22]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Apollodorus, 2.1.5
- ↑ Johannes Tzetzes, Chiliades 7.37 p. 370-371
- ↑ Kantaantekening(e) (Skolia) oor Apollonius Rhodius, Notas oor Boek 3.1689
- ↑ Apollodorus, E.3.34; Homeros, Ilias 2.823, 11.60 & 12.100
- ↑ Tzetzes, Johannes (2015). Allegorieë van die Ilias. Vertaal deur Goldwyn, Adam; Kokkini, Dimitra. Drukpers van Harvard-universiteit, Cambridge, Massachusetts, Londen, Engeland: Dumbarton Oaks Middeleeuse biblioteek. pp. 61, Proloog 806–807, p. 219, 11.44–46. ISBN 978-0-674-96785-4.
- ↑ 6,0 6,1 Tzetzes, Johannes (2015). Allegorieë van die Ilias. Vertaal deur Goldwyn, Adam; Kokkini, Dimitra. Drukpers van Harvard-universiteit, Cambridge, Massachusetts, Londen, Engeland: Dumbarton Oaks Middeleeuse biblioteek. pp. 219, 11.44–46. ISBN 978-0-674-96785-4.
- ↑ Homeros, Ilias 11.59, 21.545 & 579
- ↑ Tzetzes oor Lycophron, 134
- ↑ Apollodorus, E.3.34; Homeros, Ilias 2.823, 12.100 & 14.464
- ↑ Tzetzes, Johannes (2015). Allegorieë van die Ilias. Vertaal deur Goldwyn, Adam; Kokkini, Dimitra. Drukpers van Harvard-universiteit, Cambridge, Massachusetts, Londen, Engeland: Dumbarton Oaks Middeleeuse biblioteek. pp. 61, Proloog 806–807. ISBN 978-0-674-96785-4.
- ↑ Homeros, Ilias 11.248 & 256, 19.53
- ↑ Homeros, Ilias 20.395
- ↑ Pausanias, 10.27.3
- ↑ Vergilius, Eneïde 6.484; Apollodorus, E.5.21, Dictys Cretensis, 4.7; Pausanias, 10.27.3
- ↑ Homeros, Ilias 3.123
- ↑ Homeros, Ilias 11.221 & 261; Pausanias, 4.36.4 & 5.19.4
- ↑ Homeros, Ilias 15.516
- ↑ Tzetzes, Johannes (2015). Allegorieë van die Ilias. Vertaal deur Goldwyn, Adam; Kokkini, Dimitra. Drukpers van Harvard-universiteit, Cambridge, Massachusetts, Londen, Engeland: Dumbarton Oaks Middeleeuse-biblioteek. pp. 283, 15.193. ISBN 978-0-674-96785-4.
- ↑ Homeros, Ilias 4.87
- ↑ 20,0 20,1 Vergilius, Eneïde 6.484
- ↑ Homeros, Ilias 11.59
- ↑ Pausanias, 10.27.4
Bronne
[wysig | wysig bron]- Apollodorus, Die Biblioteek, met 'n Engelse vertaling deur Sir James George Frazer, F.B.A., F.R.S. in 2 Volumes, Cambridge, MA, Drukpers van Harvard-universiteit; Londen, William Heinemann Bpk. 1921. ISBN 0-674-99135-4. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Griekse teks beskikbaar by dieselfde webwerf.
- Dictys Cretensis, uit die Trojaanse Oorlog. Die Kronieke van Dictys van Kreta en Dares die Frigiër, vertaal deur Richard McIlwaine Frazer, Jnr. (1931-). Indiana-universiteit drukkers. 1966. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos teksprojek.
- Homeros, Die Ilias, Afrikaanse vertaling deur Johannes Petrus Jansen van Rensburg, 1952
- Homeros, Die Ilias, Engelse vertaling deur A.T. Murray, Ph.D. in twee volumes. Cambridge, MA., Harvard-universiteit drukkers; Londen, William Heinemann, Bpk. 1924. ISBN 978-0674995796. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Homeros, Homeri Opera in vyf volumes. Oxford, Oxford-universiteit drukkers. 1920. ISBN 978-0198145318. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Pausanias, Beskrywing van Griekeland, met 'n Engelse vertaling deur W.H.S. Jones, Litt.D., en H.A. Ormerod, M.A., in 4 Volumes. Cambridge, MA, Drukpers van Harvard-universiteit; Londen, William Heinemann Bpk. 1918. ISBN 0-674-99328-4. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek
- Pausanias, Graeciae Descriptio. 3 vols. Leipzig, Teubner. 1903. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Vergilius, Eneïde. Theodore C. Williams. Vertaler. Boston. Houghton Mifflin Co. 1910. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Vergilius, Bucolics, Aeneid, and Georgics. J. B. Greenough. Boston. Ginn & Co. 1900. Latynse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Tzetzes, Johannes, Allegorieë van die Ilias, vertaal deur Goldwyn, Adam J. en Kokkini, Dimitra. Dumbarton Oaks middeleeuse biblioteek, Drukpers van Harvard-universiteit, 2015. ISBN 978-0-674-96785-4
- Tzetzes, Johannes, Boek van Historieë, Boek VII-VIII vertaal deur Vasiliki Dogani uit die oorspronklike Grieks van T. Kiessling se uitgawe van 1826. Aanlyn weergawe beskikbaar by theio.com