Kerala
Voorkoms
Kerala കേരളം (Malayalam) | |
---|---|
Aan die kus van Kerala | |
Byname: God's Own Country, Spice Garden of India, Land of Coconuts, Land of Trees, The Jewel of South India[1] | |
Ligging van Kerala in Indië | |
Koördinate: 8°30′0″N 77°0′0″O / 8.50000°N 77.00000°O | |
Land | Indië |
Hoofstad | Thiruvananthapuram |
Grootste stad | Thiruvananthapuram |
Gestig op | 1 November 1956 |
Regering | |
• Tipe | Regering van Kerala |
• Goewerneur | Arif Mohammad Khan |
• Hoofminister | Pinarayi Vijayan (CPI(M)) |
Oppervlak | |
• Totaal | 38 863 km2 (15 005 vk. myl) |
Hoogte | −2,2–2 695 m (−7,2–8 842 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 34 630 192 |
• Digtheid | 890/km2 (2 300/vk. myl) |
• Rang | 13de |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Amptelike tale | Malayalam[3] Engels (sekondêre ampstaal)[4][5] |
Webwerf | www.kerala.gov.in |
Kerala (Malayalam: കേരളം, [ke:ɾɐɭɐm], ; Engels: [ˈkɛrələ]) is 'n deelstaat in die suidooste van Indië. Die hoofstad en grootste stad is Thiruvananthapuram (voorheen Trivandrum). Die deelstaat se geografie word gekenmerk deur die Wes-Ghats.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Pehal News Team (12 November 2020). "Explore Kerala, the jewel of South India, on this virtual tour". Pehal News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 November 2021. Besoek op 14 November 2020.
- ↑ (en) Annual Vital Statistics Report – 2018 (PDF). Thiruvananthapuram: Department of Economics and Statistics, Government of Kerala. 2020. p. 55. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 2 November 2021. Besoek op 22 Maart 2021.
- ↑ (en) "52nd report of the Commissioner for Linguistic Minorities in India (July 2014 to June 2015)" (PDF). Ministry of Minority Affairs (Government of India). 29 Maart 2016. p. 132. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 25 Mei 2017.
- ↑ (en) "Malayalam to be official language". Special Correspondent. The Hindu. 27 April 2017. ISSN 0971-751X. Besoek op 26 September 2020.
{{cite news}}
: AS1-onderhoud: ander (link) - ↑ (en) "Hindi is not an 'official' language in Kerala Assembly". Special Correspondent. The Hindu. 9 Julie 2014. ISSN 0971-751X. Besoek op 26 September 2020.
{{cite news}}
: AS1-onderhoud: ander (link)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kerala.
- (en) Amptelike webwerf
- (en) "Kerala". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Maart 2021.