Kanton Valais
Voorkoms
Kantonsvlag | Kantonswapen |
---|---|
Basiese gegewens | |
Ampstaal: | Duits, Frans |
Hoofstad: | Sion |
Stigting: | 1815 |
Oppervlakte: | 5225 km² |
Bevolking: | 327 011 |
Bevolkingsdigtheid: | 57 inwoners / km² |
ISO 3166-2: | CH-VS |
Amptelike webwerf: | www.vs.ch |
Kaart | |
Valais (Frans: Valais; Duits: Wallis) is 'n kanton in Switserland met sowat 332 duisend inwoners. 28,4% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Sion.