Gaan na inhoud

Kanton Uri

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Uri is 'n kanton in Switserland met sowat 36 duisend inwoners. 93,5% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Altdorf.