Israelse kurper
Voorkoms
Israelse kurper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. aureus
|
Binomiale naam | |
Oreochromis aureus | |
Sinonieme | |
|
Die Israelse kurper (Oreochromis aureus) is 'n varswatervis wat by die Kaapse Vlakte, die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom. Die vis kom natuurlik voor in Israel, die suidelike gedeelte van die Nylrivier, die Tjadmeer en in die Niger- en Sénégalrivier. In Engels staan die vis bekend as die Israeli tilapia. Hierdie vis is reeds gedurende 1910 in Suid-Afrika vrygelaat.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die mannetjies het gedurende die broeityd 'n helder blou kop met 'n blouswart ken en keel. Die stertvin is pienkerig. Die vis word tot 30 cm lank en die Suid-Afrikaanse hengelrekord daarvan is 1,85 kg.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Kurper
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1