Epirus
Voorkoms
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/46/Epirus_antiquus_tabula.jpg/220px-Epirus_antiquus_tabula.jpg)
Epirus is ’n geografiese en historiese streek in Suidoos-Europa wat deur Griekeland en Albanië gedeel word. Dit lê tussen die Pindusgebergte en die Ioniese See.[1][2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Epirus". Encyclopaedia Britannica (in Engels). Encyclopaedia Britannica, Inc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2015. Besoek op 16 November 2013.
- ↑ Hornblower, Spawforth & Eidinow 2012, "Epirus", p. 527.