Disphyma
Voorkoms
Disphyma | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Subfamilie: | Ruschioideae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Disphyma N.E.Br., (1925) |
Spesies | |
|
Disphyma is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is inheems aan Australië, Chatham-eilande, Kermadec-eilande, Nieu-Seeland, Suid-Afrika en Tasmanië.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is vier spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Disphyma australe (Aiton) J.M.Black
- Disphyma crassifolium (L.) L.Bolus
- Disphyma dunsdonii L.Bolus
- Disphyma papillatum Chinnock