Dassault Aviation
Voorkoms
Dassault Aviation | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1929 |
Hoofkantoor | Saint-Cloud, Parys, Frankryk |
Sleutelpersone | Éric Trappier |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Lugvaart, verdediging ruimtevaart |
Produkte | Militêre vliegtuie, private stralers |
Inkomste | €7,341 miljard (2019)[1] |
Bedryfsinkomste | €765 miljoen (2019)[1] |
Netto inkomste | €814 miljoen (2019)[1] |
Werknemers | 12 757 (2019)[1] |
Moedermaatskappy | Dassault Group (62.17%) |
Webwerf | dassault-aviation.com |
Dassault Aviation is 'n internasionale Franse vervaardiger van militêre en kommersiële vliegtuie en is 'n filiaal van die Dassault Group.[2]
Dit is in 1929 gestig deur Marcel Bloch as die Société des Avions Marcel Bloch of "MB". Na die Tweede Wêreldoorlog verander Marcel Bloch sy naam na Marcel Dassault, en op 20 Januarie 1947 word die maatskappy se naam Avions Marcel Dassault.[3]
Dassault Aviation Group word sedert 9 Januarie 2013 deur Éric Trappier bestuur.[4]
Galery
[wysig | wysig bron]-
Dassault Mirage IV
-
'n Dassault Falcon 900 en 'n Dassault Falcon 7X besigheidstraler
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 Dassault Aviation, [1][dooie skakel]
- ↑ (fr) Avions, journaux, vin… à quoi ressemble l’empire laissé par Serge Dassault ?
- ↑ (fr) Du Mirage au Rafale en passant par le Falcon : les multiples facettes de Dassault Aviation
- ↑ (en) Dassault Names Eric Trappier as Chief to Succeed Edelstenne
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dassault Aviation.