Conicosia
Voorkoms
Conicosia | |
---|---|
Conicosia pugioniformis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Superasterids |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Conicosia N.E.Br., (1925) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Conicosia (gansies) is 'n genus van plante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom net in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Conicosia elongata (Haw.) Schwantes
- Conicosia pugioniformis (L.) N.E.Br.