Celeste (kleur)
Voorkoms
#B2FFFF |
Celeste is die Italiaanse volksnaam vir die ligte turkooisblou kleur wat verband hou met die Italiaanse fietsvervaardiger Bianchi SpA en staan soms bekend staan as "Bianchi Green". In Italiaans, is dit 'n poging om die kleur van helder lug weer te gee. In Afrikaans kan na hierdie kleur ook as "Italiaanse hemelblou" verwys word.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word celeste soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #B2FFFF |
RGB-kleurmodel | (178, 255, 255) |
CMYK | (30, 0, 0, 0) |
HSV | (180°, 30%, 100%) |